Laerskool Bakenkop

Fotoblad


Golfdag, 12 Maart 2010

Graag sê ons Baie Dankie aan Douglas Henning (Afrigter) wat ‘n Golfdag gereël het op 12 Maart 2010 as fondsinsameling vir die 1ste en 2de Rugby Span.

Jack’s Paint gee ‘n troosprys aan ons verloorders. Ons Wenners vir die dag stap weg met ‘n wegnaweek by Marula Bela-Bela.

Jack’s Paints het gesorg vir ‘n lafenis op die 14de putjie By die 6de putjie het Super Servings gesorg dat elke speler nie omval van hongerte nie.

Dit was 'n finominale dag - dankie aan elke Golfer


     Gr 7 Bubble Bash!!! Wat 'n fees!!!


     Dis Januarie 2010, en die nuwe skooljaar is reeds volstoom an die gang!


Gr.1 en Gr.R atletiek, Januarie 2010