Expo - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Expo

Akademie

Die 13 leerders van Laerskool Bakenkop het almal medaljes verower by die onlangse Gauteng Wetenskap Expo.

Baie geluk aan die volgende leerders wat as volg presteer het:



Leerders wat in 2010 deelgeneem het:

Erika de Vries Gr 6 en Rianique Lötter Gr 7 - Brons medalje
Marilly Badenhorst Gr 6 - Silver medalje
Armandi Geldenhuys Gr 5 en Johann Geldenhuys Gr 5 - Silver medalje
Charl Lombaard Gr 7 en Petru Maree Gr 7 - Silver medalje
Tian Lategan Gr 7 en Janlo Lategan Gr 7 - Silver medalje
Laurine Kleynhans Gr 7 en Sune Kleynhans Gr 5 - Silver medalje
Charné Mienie Gr 6 - Silver medalje
Pieter Joubert van der Merwe Gr 6 - Goue medalje


 
Back to content | Back to main menu