Distrikbyeenkoms - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Distrikbyeenkoms

Sport > Atletiek
 

Baie geluk aan die volgende 4 leerders wat deurgedring het na die Provinsiale byeenkoms op 4 & 5 Maart 2011:
Carmen Steenkamp - 200m hekkies
Pieter Joubert vd Merwe - 80m hekkies en 200m hekkies
Claudette Reynecke - 1500m stap
Jason Bam - 1500m stap

 
 
Distrikbyeenkoms 18 en 19 Februarie 2011
 
Back to content | Back to main menu