Skoollied
Trou aan ons eie rig Bakenkop Trots, maar in ootmoed n baken op Baken van kennis geloof, hoop en moed Op aarde gekoop met ons bloed.
Laat ons met wysheid ons land deurdrenk Met al die gawes wat u ons skenk Gee dat ons dade u raadsplan sal dien Ons oë U koninkryk sien.
Neerlae en seges vul elke dag Maar ons streef hoër, want Hoër Krag Vul ons met ywer, met vreugde en trots Want Bakenkop staan op n Rots.
Geskryf deur Koos du Plessis
|