Clothing for Children - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Clothing for Children

Sosiaal > Liefdadigheidsprojekte
 

Clothing 4 Children projek
Ons skool was deel van die Clothing 4 Children projek. Ons skool het 420 sakke klere en skoene ingesamel. Ons het die woorde "liefde! " met n hartjie geskryf met die sakke voordat ons dit na Loftus toe vervoer het. Die kinders het gehelp om al die sakke op die trok te laai. Daar was altesaam meer as 80 000 sakke ingesamel met die projek deur al die omliggende skole.                            

 
 
 
Back to content | Back to main menu