Bulletjie-Rugby - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Bulletjie-Rugby

Sport > Rugby
 

Rugby by Laerskool Bakenkop word met passie afgerig deur elke afrigter sodat ons spanne goed kan presteer. Elke afrigter is gekwalifiseerd en word jaarliks gegradeer, sodat ons op hoogte is van alle reëls en regulasies. Afrigting geskied Christosentries en met respek.

Rugby is op ons sportgebied ons trots, want hier speel ons soos trotse Bakies met alles wat ons kan gee. Hier gaan dit nie oor wen of verloor nie. Hier gaan dit oor seuns wat rugby moet geniet en in span verband kan ontwikkel tot die beste van sy  vermoë.

Ons het ook Bulletjie Rugby ( 0/6 - 0/9) waar hierdie seuns vaardighede ontwikkel en sommer lekker speel.


 
 
 
 
Back to content | Back to main menu