Blitzi word een jaar oud - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Blitzi word een jaar oud

Bakies > Blitzi
 

Blitzie het op 27 Oktober 2011 1 jaar oud geword. Elke Bakie het die dag n stuk koek gekry en vir die aand het al die Bakies het 'n geskenkbewys by die Hawk Lake Spur gekry om saam met die 2 Blitzies hulle verjaarsdag te gaan vier. Die grootste verrassing was toe die Bulletjie van die Blou Bulle daar opdaag om die 2 geluk te wens. Al die Bakies en hul ouers het die verjaarsdag vreeslik geniet!!

              

 
 
 
Back to content | Back to main menu