Blitzi besoek die kleuterskole - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Blitzi besoek die kleuterskole

Bakies > Blitzi
 


Blitzies besoek die kleuterskole voor die opedag. Hulle deel lekkers uit vir die kinders en n inligtingstuk vir die ouers.Die Blitzie lied speel in die agtergrond kliphard en Blitzies en die kleuters (en selfs 'n paar ouers)
wikkel lekker op maat van die musiek!   
                 

 
 
 
Back to content | Back to main menu