Main menu
Op 12 Oktober 2011 het Bakies se onnies gewys hulle ondersteun alle kanker pasiënte en het hulle Bandanas gedra skool toe. Hier staan 'n paar van die Bakie onnies met hulle bandanas aan.