Laerskool Bakenkop

Snoepie


 
snoepie

Die snoepie is oop gedurende tweede pouse. Tydens sportbyeenkomste en ander funksies is die snoepie ook oop. Verskeie koeldranke, lekkers en water word aangebied. Daar is ook elke dag kos te koop.

Die kleefbroeke vir dogters, gholfhemde en atletiekdrag is ook beskikbaar by die snoepie.

Kontak mev. Estelle van der Horst 083 497-3794 of 012-653-1928.