Laerskool Bakenkop

Pa- en Seunkamp


Groot sukses word behaal met Pa-en seun uitstappies, kampe en aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur aktiwiteite wat saam deur Pa en seun voltooi word. Op hierdie wyse bou ons nie net slegs aan die verhouding tussen Pa en seun nie, maar ook aan die gesinsbande wat nodig is tussen Pa en seun teenoor Ma en sussies.

Die kampe vind gewoonlik oor 'n naweek plaas en beide pa's en seuns geniet dit terdeë.