Laerskool Bakenkop

Leieridentifisering


Baie geluk aan ons nuwe leiers van 2010.

Ons is trots op julle!

  • Seuns
    • Divan Henning
    • Heinrich, Hess
    • Justin Höll
    • Brendon Koekemoer
    • Janlo Lategan
    • Tian Lategan
    • Kevin Makkink
    • Armand Meets
    • Dylan Pienaar
    • Marnit Symington
    • Handré Van der Heever
    • Triston-Lee Van Schalkwyk
  • Dogters
    • Colleen Combrink
    • Nadia Fourie
    • Chénell Grimsell
    • Natasha Joubert
    • Laurine Kleynhans
    • Tamaryn Klopper
    • Lee-Anne Oosthuizen
    • Simoné Rabie
    • Dominique Terblanche
    • Tarien Van Heerden
    • Chanel Wiese
    • Jami Wiese
Hoofleiers 2010

Hoofleiers 2010:
vlnr Tarien van Heerden (onderhoofmeisie), Laurine Kleynhans (hoofmeisie),
Mev Marike van Wyk (Leiervoog), Divan Henning (hoofseun)
en Armand Meets (onderhoofseun)

Die ontwikkeling van leierskap lê ons na aan die hart.

Reg deur die jaar word daar gepoog om van 'n groot verskeidenheid leerders gebruik te maak in leierposisies, bv. klasleier, spankaptein, medialeiers, skolierpatrollie, ens. Die leerders word ondersteun deur die personeel en ontvang opleiding waar nodig.

Uit die hele graad 6 groep word 24 leerders aangewys as die skoolleiers vir die volgende jaar. Ons het 'n unieke stelsel by die skool waar daar wyer gekyk word na die moontlike leierskappe van die leerders.

Ons leerders behaal groot sukses in die Hoërskool as gekyk word hoe 'n groot persentasie Bakies by verskillende hoërskole as leiers aangewys word.