Bak en Brou - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Bak en Brou

Akademie > Grondslagfase > Graad R
 

Die Graad R leerders het in Nov 2011 geleer hoe om wors te braai. Dit was alles deel van hulle bak en brou aktiwiteit. Hulle het  ook geleer van Suid Afrika en die tema braai dag was gepas by die aktiwiteit. Gelukkig was daar pappas en die skoolhoof wat kom help het met die handjies wat nie mooi geweet het hoe om 'n tang vas te hou nie.       

 
 
 
Back to content | Back to main menu