Algemeen - Laerskool Bakenkop

Go to content

Main menu

Algemeen

Kultuur > Massadeelname
 

Elke einde van 'n jaar neem al die leerders van ons skool deel aan 'n massadeelname. Die deelnames waaraan die leerders deelneem al om die ander jaar is Gimnastrade, Jubelfees en Revue. Dis baie suksesvol aangesien elke kind in die skool 'n geleentheid het om te kan deelneem aan die kultuur aktiwiteit. Sodoende kry die introvert kind se selfvertroue 'n hupstoot en die kind wat aan geen ander aktiwiteite deelneem nie ook 'n geleentheid om deel te neem aan 'n span aktiwiteit. Dis lekker om te sien hoe die kinders ontluik met die deelname. 2011 is Revue en die tema is Skouspel.

 
 
 
Back to content | Back to main menu