facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons spog met 'n uitstekende terrein. 

 

Gr R      Gr R 9    G R 6 Gr R Gras        Gr R 1

Elke week kry een leerder uit elke klas 'n beurt om sy "produk" te kom verkoop aan sy maats vir R5 . So leer hulle speel speel van entrepeneurskap en hoe om kleingeld vir 'n maat te gee.

  koek       koeke1      koeke 3     koeke 4   

Die 4 Einsteins, almal Gr 7 leerders, het deelgeneem aan HS Eldoraigne se EldoEinstein aand op 19 Mei 2016. Daar was 40 spanne wat bestaan het uit hoërskool leerders en ander laerskool leerders. Ons Einsteins eindig 4de uit die 40 spanne, die enigste laerskool span in die top 10. Hulle tema was die Minions. 
Sommer baie trots op julle.

 

Einsteins   DSC 1071   

Gedurende die jaar word daar erkenning gegee aan al die leerders wat presteer op akademies, sport en kultuur gebied. Dis 'n spog funksie waar leerders sertifikate en trofees ontvang. Leerders wat genooi word ontvang n brief wat hom/haar uitnooi na die verskillende meriete funksies toe.

10299527 10153030862767811 8678639268683729006 n      10511370 10153034128167811 5458817809501447331 n SPORTMERIETE-AAND 4  facebook-20151021-054021    facebook-20151021-054142     facebook-20151028-203339

  

Elke graad kry die geleentheid om op 'n opvoedkundige eendag uitstappie te gaan in die jaar. Dit wissel van die Willem Prinsloo Museums, Herwinningssentrums, Lory Park en die Voortrekker Monument. Die toergidse is altyd beindruk met ons Bakie leerders se goeie maniere en kennis!

Gr R se instappie is 12 September.

Gr 1 se uistappie is 3 November 

Gr 2 se uitstappie is 10 November

Gr 3 gaan toer vanaf 24 - 27 Oktober

Gr 4 se uitstappie is 26 September

Gr 5 se uitstappie is 26 September

Gr  6 gaan toer vanaf 25 - 29 September

Gr 7 se uitstappie is 1 November

614462839 10154520244912103 5298852160503825753 n           IMG-20160928-WA0032     IMG-20160926-WA0004    IMG-20160926-WA0053

Buiten die opvoedkunde een dag instappies en uitstappies wat al die Grade doen is daar 'n 4 dag lange toer in Gr 3 en weer in Gr 6. Die Graad 3 toer vind altyd in Mpumalanga plaas terwyl die Gr 6 toer meer gemik is op 'n buitelug skool waar leier identifikasie ook plaasvind. Dit vind plaas in die Brits omgewing. Personeel gaan altyd saam met die leerders op die toere. Hulle geniet dit vreeslik en kom pootuit, maar baie meer verantwoordelik terug huis toe!

Gr 3 toer - 24 - 27 Oktober 2017

Gr 6 toer - 25  - 29 September 2017 

TOER 1 Copy    TOER 2 Copy  TOER 3 Copy   TOER 4

Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein motoriese ontwikkeling en is baie goed vir dissipline! Hier kom 'n paar nuwe Ernie Els'se vir die toekoms!

 

IMG 5939         IMG 9103      

 

 

Ons beskik oor 6 ruim klaskamers met leerders tussen 25 - 30 in 'n klas. Daar is 3 Gr R assistente wat tussen die 6 klasse roteer.  

IMG 4410    IMG 5958    IMG 5960


 

 IMG 4416      IMG 5954

  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
ONS NUWE WISKUNDE TRAPPE
trappe 1Alles gebeur altyd eerste by Laerskool Bakenkop. Ons leer ons Juniors van Wiskunde op 'n maklike manier. Ons trappe by die Junior blokke word "wiskundig geteël. Dis so populer op Sosiale Media dat...
Lees verder...
GHOLF
IMG 20161020 WA0007Alhoewel Gholf nie 'n sport aktiwiteit is wat aangebied word nie het ons nogsteeds Gholfspelers en daarom neem ons deel aan die Super 8 Gholfdag. 2016 se Super 8 was 'n baie geslaagde dag. Bernard...
Lees verder...
FLIEK AAND ONDER DIE STERRE
fliek heiOp 18 Nov 2016 hou ons 'n nuwe gesinsaktiwiteit en wat is nou lekkerder as om dit te doen onder sterre, op 'n kombers, met Popcorn en 'n Slushpuppy. Ons het 'n groot skerm van 9m x 7m op die...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2017
Bestuurspan 2017 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Albert Korf Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett Grimsell Mnr Sias...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2017 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 Oktober 2016. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2017 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg: Laerskool...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
Puik medium grootte skool met 1070 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders nie. Hier word elke...
Lees verder...