Laerskool Bakenkop

Akademie


 
akademie

Akademiese benodighede vir 2010

Bakies is trots op hul nuwe personeel!
Dit beloof om ‘n opwindende jaar te wees vol uitdagings.
Al drie die personeellede is uiters bekwaam en reg vir die nuwe jaar!

Vlnr: Gerhard Pretorius (gr 6), Petro Conradie (gr 2) en Sharon du Plessis (nuwe DPS, gr 7)