Main menu
Laerskool Bakenkop het ter viering van die Wereld Beker sokker 'n Sokkermania Gimnastrade vertoning gehou in September. Die gimnastrade word deur al die leerders van die skool uitgevoer. Hulle het selfs die Afrika Kontinent uitgebeeld in hul SA landskleure.