Laerskool Bakenkop

Tuisblad


 
Akademiese benodighede vir 2010



Kontakbesonderhede

loer...
Adres:Underbergstraat 5, Wierdapark, 0149
Posadres:Posbus 51928, Wierdapark, 0149
Telefoon:012 653-4187
Faks:012 653-4129
E-pos:bakenkop@telkomsa.net
Web:www.laerskoolbakenkop.co.za
 Padkaart



Dis Januarie 2010...   


....en ons nuwe skooljaar...   


...is volstoom aan die gang.   





Ons Skoolhoof

Ons skoolhoof,
Mnr Johan Scheepers




lugfoto van Laerskool Bakenkop

Stigtingsdatum: 11 Mei 1984

In Januarie 1982 het die skool onder die dak van Laerskool Wierdapark begin. Die skool het toe bekend gestaan as Tweede Laerskool Wierdapark onder leiding van die waarnemende hoof, mnr PSN Swart. Op 23 April het ons ons eie gebou betrek en almal het van die “Veldskool” gepraat. In Oktober 1982 het die skool die naam Laerskool Bakenkop gekry. Ons skoollied is deur wyle Koos du Plessis geskryf en die woorde “trou aan ons eie" is as leuse gekies. Ons skoolwapen is op 20 Februarie 1984 deur die Buro van Heraldiek goedgekeur.


Vul ons met ywer,
met vreugde en trots,
want Bakenkop staan op 'n Rots.